Modulekode | JMG 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | ‘n Intensiewe studie van die 2012 Kurrikulum en Assesseringsbeleidsdokument (“CAPS”) met betrekking tot die onderrig van Geografie aan leerders in die VOO, Senior en Intermediêre Leerfases. Die volgende aspekte word aangespreek: Die lang-, medium- en korttermynbeplanning van leerderaktiwiteite, die ontwerp van sinvolle leeraktiwiteite, assessering, die effektiewie gebruik van onderrigmedia asook die voorbereiding en aanbieding van mini-lesse met ‘n duur van 18 minute. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App